Die Klein boek van hipercool hondetoertjies

Die Klein boek van hipercool hondetoertjies

hipercool hondetoertjies

Fanie Viljoen

$2.19

  • Description
  • Author
  • Info
  • Reviews

Description

Klein boekies, maar hope pret!
Ken jy die antwoord op die volgende?
• Sweet ’n mens as jy swem?
• Watse klere kan jou doodmaak?
• Watter bordspeletjie het gevangenes tydens ’n oorlog help ontsnap?
Kinders kan al hierdie feite en nog baie meer in Fanie Viljoen se volgende vier “klein boeke” leer! Die boekies is propvol interessante inligting oor modes, speelgoed, sport en daar is selfs een wat jou kind sal help om die familie se hond toertjies te leer. Hierdie reeks verseker ure en ure se vermaak!


Author

Fanie Viljoen:

Fanie Viljoen is een van die mees geliefde en diverse Afrikaanse kinder- en jeugboekskrywers. Sy boeke BreinBliksem en Onderwêreld is albei met die Sanlamprys vir Jeuglektuur bekroon, en hy het al ’n rits ATKV-Woordveertjies en ’n M.E.R.-prys ingepalm. Sy verhale Betower en Afkop was naaswenners in LAPA se jeugromankompetisie en hy wen 2019 se kompetisie met Offers vir die vlieë.

Info

Reviews