Die Mees Wonderlikste Kersfees

Die Mees Wonderlikste Kersfees

Linda Henderson

$2.99

  • Description
  • Author
  • Info
  • Reviews

Description

Alhoewel geskenke, familie, kos en musiek 'n prettige manier is om Kersfees te vier, gaan dit eintlik oor 'n klein baba wat lank, lank gelede gebore was. Hierdie baba was nie 'n gewone kind nie. Hy was en is God se enigste Seun. Hy wil ook in jou hart gebore word, sodat jy Sy Vader en ons skepper, God, kan ken. En so kan jy die ewigheid saam met Hom deurbring op 'n pragtige plek met die naam Hemel. Dit is die ware verhaal van Sy geboorte, gevind in Lukas hoofstuk 2 van die Bybel.  


Author

Linda Henderson:
Die skrywer, Linda Henderson, het geniet om perde te ry in haar jeug en te teken. Haar kleindogter Isabella, is ook baie lief vir hulle. Linda en haar man woon in Upstate New York. Hulle is die ouers van vyf seuns en twee dogters. Sy hou daarvan om tyd saam met haar gesin deur te bring, boeke te skryf, en te reis. 

Info

Reviews