Die 25-dag vinnige gewigsverliesdieet

Die 25-dag vinnige gewigsverliesdieet

Hoe om vet te verbrand & gesond te eet met die laekoolhidraat-detoksmetode vir vroue

James Abbott

$3.99

  • Description
  • Author
  • Info
  • Reviews

Description

’n Gedetailleerde gesondheidsgids om liggaamsvet te verstaan en dit op ’n natuurlike manier in 25 dae of minder uit te skakel.
Hierdie gids sal jou help om jou liggaam se natuurlike vermoë om vet te verbrand en fiks te word, in werking te stel.
Hierdie boek sal jou, op grond van harde feite en bewese wetenskap, die volgende leer:
- hoe om eetlus te onderdruk - die beste gewoontes om gewig te verloor - die beste kos om gewig te verloor - die beste soort oefening om gewig te verloor - hoe om jou energie en metabolisme ’n hupstoot te gee.
Indien jy meer energie wil hê terwyl jy gewig verloor, is hierdie boek vir jou.


Author

James Abbott:
James Abbott is ’n vooraanstaande gesondheids- en fiksheidskundige wat mense help om die meeste uit hul fiksheidsplanne en diëte te verkry.

Info

Reviews